Quantcast
Channel: Kommentaar op: ‘n Somber dag
Browsing latest articles
Browse All 5 View Live

Deur: elmari.rautenbach

Crito, baie lekker gelees aan jou skrywe hierbo! Van die grotes (soos jy hulle noem) wat hulle naam al op die blad sedert 1 Junie gehad het, was Thys Human, Andries Visagie, Louise Viljoen (nou op 8...

View Article



Deur: ctb

Ek is nog by NB-Uitgewers betrokke op ‘n manier wat die resenseer van hul Afrikaanse boeke totaal oneties vir my sou maak. Engels ook. Daarom verkies ek om slegs Engelse boeke uit die buiteland te...

View Article

Deur: crito

@Kerneels: Volgens my databasis het jy twee Afrikaanse boeke geresenseer: Wynand Coetzer se roman en I.L. de Villiers se outobiografie. Hoe klop dit?<br />

View Article

Deur: ctb

Inderdaad. Albei kort na my aftrede en albei met groot ongemak. Izak s’n veral omdat ek met te veel agtergrondkennis gesit het, baie daarvan uit sy eie mond. Dit is juis daardie resensies wat my laat...

View Article

Deur: dpainter

Crito skryf: "‘n Goeie idee, maar die oorspronklike bundels is nie te koop nie. ‘n Paar oproepe en ek kon vasstel dat meeste van De Vries se oeuvre uit druk is." <br /><br />Inderdaad....

View Article

Browsing latest articles
Browse All 5 View Live


Latest Images

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.